02 Maart 2020 Ek sal nie bang wees nie!!!

02 Maart 2020 Ek sal nie bang wees nie!!!

5 0 hace 11 meses
Ek sal nie bang wees nie!!! So baie keer word ons oorweldig deur God se opdragte. Ons voel so, "ek kan nie Here!" Dis dan wat Hy langs ons kom staan en ons herinner aan wie Hy is. Hy is die een wat die sterre-hemel geskep het, wat die seisoene in Sy hand hou. Die een vir wie NIKS onmoontlik is nie. Solank ons op Hom fokus en aan Sy Almag vashou, word die onmoontlike moontlik.

Autor

Síguenos en Facebook